Landbouweekblad
Reviews
"Exceptionally well organised with top level speakers and field demo's. Well done to LBW and the Riemland Study group. World Class!!"
- James
"Ek het die Meesterklas baie insiggewend gevind en het waardevolle inligting versamel. Die sprekers was uitstekend en die gebruik van voorbeelde het dit prakties gemaak. Ek wens my man en seun kon ook die geleentheid bywoon, maar agv oestyd in die Swartland was dit nie moontlik nie. Indien die Meesterklas aangebied kan word tussen Junie-Augustus glo ek hulle sal dit kan bywoon. Die waardevolle inligting verskaf, glo ek kan vir alle boerderye tot voordeel wees - "om die stokkie oor te gee is nie maklik nie", maar die bywoning van hierdie Meesterklas kan vir alle partye in 'n boerdery van waardevolle inligting voorsien. Dit sal verseker help om die "'oorgee" van die boerdery beter te hanteer en die onnodige slaggate help vermy. Dankie Theo Voster, jy en jou span was uitstekend!!! "
- Anneline B
"Ons het baie geleer"
- Cordre
"Uitstekend en absoluut noodsaaklik."
- TIELMAN NIEUWOUDT
"Excellent. These guys are inspiring."
- Neville