WRS Bull Run 2021 - Die 10e een

(23)

About

Die Weg Ry en Sleep Bull Run is in sy 10de bestaansjaar en ons beplan groot dinge.  'n 4x4 Off Road Rally (4-5 Oktober), 'n konsert met n klomp gaskunstenaars (6 Oktober) en natuurlik die Bull Run self (7-10 Oktober). Ales op Vanwyksvlei.

Hier kan jy kaartjies koop vir al hierdie geleenthede
 

Reviews

4.5
from 23 reviews
"Ondersteuningskaartjies is nie goedkoop nie. Die Marshalls hanteer +- 30 karre per item op die pan, nog 10 voertuie per item by, is nie onhanteerbaar nie. My voorstel is om ondersteunings saam te vat na die items toe. Sit ‘n getal voertuie per item by. Om heeldag net 1 item te staan en kyk is nie die ideaal nie."
- Anonymous
"It was freaking awesome!!!!"
- Alan
"BAIE LEKKER GEWEES. EERSTE EEN GEWEES, MAAR VERSEKER NIE DIE LAASTE NIE"
- WILLEM
"Again!! Awesome event!! Well done to everyone who made the Bullrun possible. It was supper fun and I will recommend it to everyone. "
- Gerno

Contact info