Ekerk

About

Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld. 

Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.

Lees meer oor wie en wat ons hartklop is hier, of kyk na 'n video oor ekerk:
 

Contact info

Twitter Feed