Die ware prentjie van Leierskap | Johan Smith & Stephan Joubert

Wed Mar 11, 08:30 - Wed Mar 11, 12:30

Oosterlig Gemeente

ABOUT

Ritme Bediening bied weer 'n Leierskapskursus aan!


Johan Smith en Stephan Joubert span weer kragte saam om in te bou in jou lewe.


"Die ware prentjie van Leierskap" gaan 'n oggend wees waar Johan en Stephan met jou gaan gesels oor Leierskap in elke aspek van jou lewe.


Almal is wekom! Jy hoef nie in 'n leierskapsposisie te staan om hierdie geleentheid by te woon nie.


11 Maart 2020

Oosterlig, Pretoria

08:30 - 12:30

R220 per persoon (Verversings ingesluit)

VBO punte beskikbaar vir leraars.


Vir meer inligting kontak Berdine le Roux - [email protected]

DIRECTIONS

Die ware prentjie van Leierskap | Johan Smith & Stephan Joubert
Oosterlig Gemeente
Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions