WINTERFEES

Sat Jul 3, 12:00 - Sun Jul 4, 00:00

Grounded Container Bar & Cafe

ABOUT

Datum: 3 Julie 2021

Tyd: 10:00 - 00:00

Plek: Grounded Container Bar & Cafe - Polokwane

Kaartjies: R250 per persoon. GRATIS toegang vir kinders onder 13. 


Kaartjies is nou beskikbaar vir ons jaarlikse Winterfess @ Grounded! 


Hierdie jaar beloof om propvol aksie en opwinding te wees! Verwag vertonings van top-kunstenaars, ‘n wye verskeidenheid van stalletjies en pret vir die hele familie.

Ons uitstekende reeks vertonings sluit kunstenaars soos Elandré, Brendan Peyper, The Barbosa Experience, Dirk Van Der Westhuizen en Pietman Geldenhuys in.


Volgepakte kos-, drank- en ander interessante stalletjies sal by die geleentheid hulle ware ten toon stel en verkoop.

Soos gewoonlik is daar hope vermaak vir die kinders gereël!

Met GRATIS toegang vir kinders onder 13 is dit ‘n dag vir die hele gesin.


As jy nog nie kaartjies gekoop het nie, maak haas! Ons het slegs 1,000 kaartjies beskikbaar. 

Bekom joune vandag nog hier: https://www.quicket.co.za/events/97139-winterfees/#/ 


Sitplek is beperk. Jy is baie welkom om jou kampstoel saam te bring.


GEEN DRANK VAN BUITE SAL TOEGELAAT WORD NIE!


SIEN JULLE DAAR POLOKWANE!

DIRECTIONS

WINTERFEES
Grounded Container Bar & Cafe
Plot 39 Palmietfontein, N1 North, Polokwane, 0699
Get Directions