WAT VAN MY.....

Sat Jan 25, 09:00 - Sat Jan 25, 12:00

Môrewag NG Kerksaal

ABOUT

CHAPTERS CONSULTING EN COACHING BIED AAN:


WAT VAN MY...................


By hierdie geleentheid gaan ons 2020 instap met INSIG en saam met ons Skepper die REIS aanpak.


Spreuke 2 v 6

Dit is die Here wat wysheid gee, uit Sy mond kom kennis en insig.

Spreuke 4 v 25,26

Hou jou oë op die pad voorentoe, kyk reg voor jou uit. Baken jou koers af dan sal jy seker wees van elke tree.


SPESIALE GASTE:

Katrien en Rozanne....Beauty inside and out.

DIRECTIONS

WAT VAN MY.....
Môrewag NG Kerksaal
2 Patrick Ave, Homestead, Germiston, 1401
Get Directions