New Years Braai

Tue Dec 31, 19:00 - Wed Jan 1, 04:00

Topaz Attractions

ABOUT

Die jaar is amper verby en wat lekkerder as ‘n nuwejaarsbraai om die ou jaar te sluit en die nuwe jaar mee af te skop.


Terwyl jy, jou tjoppies op die kole gooi kan jy ook BOKJOL op ou gunsteling treffers vanuit die 80’s en 90’s.


Dinsdag, 31 Dec van 19:00 tot in die nuwe jaar! 2020!!


Toegangsfooi:

Volwassenes - R80,00 pp

Kinders onder 13 - R40,00 pp (Daar sal 'n springkasteel wees vir die kindertjies)


Ons voorsien die kole, jy bring jou Tjoppie en bykosse.

Onthou ons het ‘n kontantkroeg beskikbaar. 


Sien jou op die dansvloer!