Radio Kalahari Orkes in Stilbaai!

Mon Dec 16, 19:30 - Mon Dec 16, 22:30

Stables

ABOUT

Radio Kalahari Orkes live in Stilbaai at Stables.

Family friendly atmosphere.


RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede.


Met akoestiese toerusting amper so oud as hul leuse speel die klanke uiteen: viool, kitare, dobro, mondfluitjie, bas, trekklavier, gazoos en 'n ou Fender Telecaster