OppieStoep Kustoer - Hermanus

Tue Dec 17, 19:00 - Tue Dec 17, 22:00

Sandbaai Saal

ABOUT

Pietman en Andries sien baie uit om met ons vriende van die Overstrand te kuier by die Sandbaai Gemeenskapsaal! Kom geniet 'n lekker aand van egte OppieStoep humor en goeie musiek! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.

Deure open om 17:00

Vertoning begin om 19:00

Gas: Gertjie Odendaal

Kontantkroeg beskikbaar. Eie verversings. 

ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.

DIRECTIONS

OppieStoep Kustoer - Hermanus
Sandbaai Saal
10 Jimmy Smith St, Sand Bay, Sandbaai, 7200, South Africa
Get Directions