HARRY EN JACKIE TUSSEN DIE BOKSE - OOS LONDON

Sat Nov 2, 19:30 - Sat Nov 2, 21:00

Gibson Kente Theatre - Hudson Park High School

ABOUT

Harry en Jackie is besig om te trek. ñ Huis vol bokse, wat beteken ñ nuwe huis, ñ nuwe begin... maar na 7 jaar sê Jackie sy wil skei. En Harry verstaan nie hoekom nie.


Is dit dalk tyd om hul lewens in ñ boks te pak en aan te beweeg??

Na ñ paar onderonsies beland ñ boks vol fotos, uitgestrooi op die vloer. Dit neem hul terug na die "ups" en "downs" van hul lewe saam.


Die produksie beloof om jou op ñ hartsreis te neem wat jou sal bybly lank nadat jy die teater verlaat het.


Met Christel van den Bergh (Getroud met Rugby) en Markus Haywood (7de laan)

Teks en Regie Christo Davids

DIRECTIONS

HARRY EN JACKIE TUSSEN DIE BOKSE - OOS LONDON
Gibson Kente Theatre - Hudson Park High School
Devereux Ave, Berea, East London
Get Directions