Lucinda - Die Melktert Kommissie

Fri May 29, 20:00 - Fri May 29, 21:00

Event is online

ABOUT

Wees deel van hierdie unieke ervaring waar Lucinda meer as 17 jaar se stories en liedjies deel van Die Melktert Kommissie in 'n baie intieme aanlyn vertoning. Die vertoning se link sal die dag van die vertoning aan jou gestuur word.


Die show sal 48 uur beskikbaar wees!


Elke persoon wat 'n kaartjie koop, kry ENGELE KOM se live audio om te download!