Groenberg Familie 4x4 en Pretloop dag

Sat Oct 12, 08:00 - Sat Oct 12, 18:00

Linton Park Wines

ABOUT

Kom geniet die Familiedag saam met ons!


Ons bied fietsritte, ‘n pretdraf, trailrun en ook ‘n baie lekker 4x4 roete met pragtige uitsigte.


Alle fondse gaan vir Wellington Oos gemeente se barmhartigheids en jeugbediening.




Kos en wynstalletjies met lekker aktiwiteite en toesig vir die kinders!


4x4 Baan maak 8h oop teen R300 per voertuig

LW Splinter nuwe baan ,nog nie oop gemaak vir publiek nie



Bring die hele familie saam vir n onvergeetlike dag


Vir meer inligting kontak Pieter op 071 609 4345


DIRECTIONS

Groenberg Familie 4x4 en Pretloop dag
Linton Park Wines
P0 Box 1234, Slangrivier Farm, Groenburg, Wellington, 7654
Get Directions