Ritme Leierskap 103: Vasberade Vorentoe!

Thu Oct 10, 08:30 - Thu Oct 10, 13:00

Oosterlig Gemeente

ABOUT

Johan Smith en Stephan Joubert is terug vir Ritme Leierskap 103.

Leierskap is alles behalwe maklik! Dit is uitdagend en meestal 'n baie alleen pad om te stap. Kom skep moed en word weer vol in jou menswees. Johan Smith en Stephan Joubert wil jou toe rus, motiveer en inspireer om nie op te gee nie.


Hierdie geleentheid is nie net vir diegene in leierskapsposisies nie. Almal is welkom, almal van ons stap elke dag 'n uitdagende pad van ons eie.


Tydens die geleentheid word Johan en Stephan se splinternuwe boek vrygestel: "Leierskap 101: Toekomsgerigte realiteite vir innoverende leiers". Kom wees deel van hierdie stukkie geskiedenis!


10 Oktober

08:30 - 13:00

Oosterlig Gemeente, Pretoria

R300 per persoon (Sluit in: Nuwe Leierskapboek deur Johan en Stephan ter waarde van R200. Koffie/Tee en verversings)

Sluitingsdatum: 8 Oktober 2019


Vir enige navrae: [email protected]

DIRECTIONS

Ritme Leierskap 103: Vasberade Vorentoe!
Oosterlig Gemeente
Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions