Gansbaai WieleFees

Sat Sep 14, 07:00 - Sun Sep 15, 14:00

Strandskloof Park

ABOUT


GANSBAAI WIELEFEES??13-15 SEPTEMBER 2019 by Strandskloof Karavaanpark.


Ons sien vreeslik uit na die jaar se 4x4 dag. Ons doen dit bietjie anders die jaar en wil die hele familie betrek. 

Die idee is om in span verband in te skryf. 


4 x WIELE AFLOS: n Span bestaan uit:

  1. fiets
  2. motorfiets / quad bike
  3. 4x2 / 4x4 / beach buggy / plaasbakkie
  4. kaskar (insittende&stoter).


Hoe werk dit? 

Tye word op die verskillende roetes geneem en punte daarvolgens geallokeer. Span met beste punte wen. GROOT PRYSE

**Kan ook individueel inskryf per item.


??

Daar is ook ander aktiwiteite soos:

  • toutrek
  • spitbraai & dans
  • potjiekoskompetisie. 
  • 4x4 Hindernesbaan beskikbaar vir die ernstige 4x4 manne en vroue, na afloop van die kompetisie.


So maak n naweek daarvan!

Kry n span bymekaar, of skryf sommer self in vir alles! VET PRET VIR ALMAL!

Sien hieronder vir meer besonderhede en om jou inskrywing te koop.

https://www.quicket.co.za/events/80121-gansbaai-wielefees/…

Vir kampbesprekings: https://strandskloofpark.co.za/booking-form/

DIRECTIONS

Gansbaai WieleFees
Strandskloof Park
Strandskloof Plaas, Gansbaai, 7220
Get Directions