Kaapstad Vrouedag Feesviering 9 Augustus 2019

Fri Aug 9, 08:30 - Fri Aug 9, 13:30

AGS Ouditorium Bellville

ABOUT

Kaapstad Vrouedag Feesvieringe

op 9 Augustus 2020 saam met

Mathys Roets, Maretha Maartens, Cordelia & Lyntjie Jaars


Die Kaapstad Vrouedag feesvieringe vind plaas op die 9de Augustus 2019. Die tema vir die fees hierdie jaar is "FAMILIE FEES - Die skepping van 'n kultuur van seen". 

 

'n Verskeidenheid van bekende musikante, radio persoonlikhede, sangers en skrywers sal by die geleentheid optree. Die doel van die fees is om fondse vir die nuwe Social Justice Bemiddeling en Vredesentrum in te samel. 


Program

08h30 Registrasie, koffie en tee

09h00 Opening & verwelkoming Dr Ettiene Marais

09h15 Sang items Mathys Roets

09h45 Bekendstelling van Social Justice Laurie & Anneke Greyvenstein

10h00 Sang items Cordelia

10h30 Pouse & Verversings

11h00 Musiek aanbieding Plaaslike kunstenaars

11h15 Aanbieding deur gasspreker 1 Lyntjie Jaars

11h30 Sang items Mathys Roets

12h00 Aanbieding deur gasspreker Maretha Maartens

12h45 Sang items Cordelia

13h15 Vraag en antwoord sessie Sprekers

13h30 Afsluiting met musiek aanbieding

 

DIRECTIONS

Kaapstad Vrouedag Feesviering 9 Augustus 2019
AGS Ouditorium Bellville
Retief Rd, Kempenville, Cape Town, 7530
Get Directions