Mammas is Mense

Sat Oct 19, 11:00 - Sat Oct 19, 14:00

Rivier Plaas Wedding Venue

ABOUT

Alle mammas en toekomstige mammas kan 'n onvergeetlike oggend saam die ongelooflike Susan Coetzer kom geniet! Herontdek jou vreugde en doel as 'n mamma en vestig weer opnuut jou fokus op God! 'n Ligte middagete sal geniet word na afloop van die verrigtinge.


Ansie Patricio gaan ook haar storie deel, mammas bemoedig en meer vertel oor die rol van 'n doula.