FREE OPTIONS

Lentefees 2019 Kroonstad

Sat Oct 5, 08:00 - Sat Oct 5, 23:55

Rooiskool Rugby velde

ABOUT

Die jaar word die Lentefees in samewerking met Die Afrikaanse Hoërskool vir die eerste maal aangebied in Kroonstad. Kom geniet n dag vol pret aktiwiteite saam die familie. Verskeie stalletjies en kunstenaars sal julle die dag vermaak.

Appel en Pieter Smith sing die aand en dan het ons vir Vaatjie van Toks en Tjops om die kole aan die gang te hou. Die biertent sal die keel nat hou en vir vroulief n kans om inkopies te doen terwyl die kinders besig is met hul eie aktiwiteite.

DIRECTIONS

Lentefees 2019 Kroonstad
Rooiskool Rugby velde
Du Toit St, Kroonstad Rural, Kroonstad, 9499
Get Directions