Première Finaal

Sat Jul 27, 18:00 - Sat Jul 27, 22:00

Adam Small Teaterkompleks Auditorium

ABOUT

PREMIÈRE FINAAL SATERDAG 27 Julie 2019 @18:00


Die topdrie produksies van Première ding mee vir die titel van beste produksie en 'n kontantprys van R20 000. Kaartjies sluit ook verversings voor die prysuitdeling in.


By hierdie geleentheid sal die beoordelaars verskeie pryse oorhandig wat erkenning aan die hele feesweek se werk verleen, insluitend: 




  • Beste Regie 
  • Beste Teks 
  • Beste Akteur in 'n Hoofrol 
  • Beste Aktrise in 'n Hoofrol 
  • Beste Akteur in 'n Ondersteunende Rol 
  • Beste Aktrise in 'n Ondersteunende Rol 
  • Beste Samespel 
  • Beste Algehele Tegniese Versorging en Ontwerp 
  • Beste Verhoogbestuurder
  • Beste Tegniese Versorging



DIRECTIONS

Première Finaal
Adam Small Teaterkompleks Auditorium
15 Victoria St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions