Wings for CANSA

Sat Aug 24, 07:00 - Sat Aug 24, 19:00

Travalia Guest Farm

ABOUT

DUIWE BOERE EN KANSA SPAN SAAM

Die jaarlikse “WINGS FOR CANSA” wedvlug word weer hierdie jaar aangebied in samewerking met KANSA en die WESTELIKE POSDUIF UNIE (WPU) ten bate van KANSA. Die wedvlug word sedert 2017 aangebied en die publiek vorm ‘n integrale deel van die sukses van die insameling van fondse vir KANSA.

Deelname van die publiek bring ook mee dat die duiwesport in Suid-Afrika meer blootgestel word en Jan Alleman ‘n breër prentjie kry van hoe die duiwesport funksioneer. Deelname vind plaas deur ‘n kaartjie te koop wat direk gekoppel word aan ‘n wedvlugduif wat op die betrokke KANSA wedvlug sal meeding vir prysgelde wat jou lekker breed sal laat glimlag.

2019 se KANSA wedvlug sal plaasvind vanaf Drie Susters en oor ‘n afstand van +/- 650km. Duiwe word gesamentlik losgelaat en die eerste duif terug by sy hok, met die vinnigste spoed, wen vir die eienaar van die gekoppelde kaartjie ‘n lekker kontantprys.

Pryse:

1.   R10,000.00 kontant

2.   R 5,000.00 kontant

3.   R 2,500.00 kontant

Daar sal ook 5 gelukkige trekkings van R1,000.00 elk wees. Kaartjies beloop slegs R99.00 per kaartjie. Skole en Duiweklubs is welkom om ons te kontak om deel te vorm van die liefdadigheidsprojek.

Volg asseblief die Westelike Posduif Unie (WPU) se Facebook-blad. Wenners sal daar aangekondig word: https://bit.ly/2VbXf3v

Wenners sal op 9 September 2019 op ons Facebook-blad aangekondig word.

---

On 24 August 2019 the WPU (Westelike Posduif Unie) will once again be flying racing pigeons for CANSA. Please show your support by purchasing a ticket for our Wings for CANSA event.

Each ticket number will be allocated to a specific racing pigeon. Loads of great prizes to be won:

Prizes:

1.   R10,000.00 cash

2.   R 5,000.00 cash

3.   R 2,500.00 cash

There will also be 5 lucky draw prizes worth R1,000 each. Thank you for supporting this CANSA initiative! Please share with your friends on social media, using the #WingsForCANSA hashtag.

Please follow the WPU (Westelike Posduif Unie) Facebook page for regular updates. Winners will also be announced on the WPU Facebook Page: https://bit.ly/2VbXf3v

Winners will be announced on our Facebook page on 9 September 2019

DIRECTIONS

Wings for CANSA
Travalia Guest Farm
N1, Beaufort West
Get Directions