Musiek Soos Grond - Bloemfontein

Sat Apr 27, 18:30 - Sat Apr 27, 22:00

Villa Avianto

ABOUT

Ek word stil.

Ek word stil as my siel onder jou voete soos ’n oop, omgeploegde land lê.

Jy met jou musiek soos reën oor my... met ’n Kaleidoskoop van kleur laat dit iets wat

versteek is binne my uit sy nate bars en dan word dit skielik groen,

’n grasvlakte, ’n boom, ’n woud.

En ek word stil,

stil tevrede as my siel te midde van jou melodieë ontkiem.

Musiek Soos Grond-



Hekke open 16:30 - vertoning begin 18:30

Bring jou eie kampstoel/kombers/kussing.


GEEN eie kos/drank.

Kos- en drank-stalletjies, barista ens. beskikbaar - onthou jou kontant/kaart.


Kinders is ongelukkig NIE gratis nie.

Geen kinders sonder kaartjies sal toegelaat word nie.


Navrae: [email protected]

DIRECTIONS

Musiek Soos Grond - Bloemfontein
Villa Avianto
40 Spesery Ave, Bloemfontein NU, Bloemfontein, 9301
Get Directions