Wil jy 'n verskil maak hierdie kersfees, maar jy weet nie wat om te koop of te gee nie? MAAK 'n VERSKIL met die aankoop van een van hierdie kaartjies en ervaar die VREUGDE VAN GEE.

LICHIES OMGEE KERSBEDERF

Wed Dec 19, 10:00 - Thu Jan 10, 00:00

Event is online

ABOUT

LICHIES OMGEE KERSBEDERF


Elke jaar koop ons geskenkies wat dalk net in 'n laai op eindig.

Maak hierdie Kersfees 'n verskil en vra jou vriende en familie om enige van hierdie kaartjies te koop in plaas van geskenke.


Hoe maak dit 'n verskil?


Met die kaartjies dra jy by tot die aankope van:


  • Kos vir 'n bejaarde, wat slegs R1600 per maand verdien!
  • Kos vir 'n gesin wat in karavane woon!
  • Kos vir 'n alleenmamma en baba, wat vir 'n geringe salaris werk!
  • Skoolgoed vir die kleinding wat volgende jaar laerskool toe gaan!