Kaleidoskoop by die Music Kitchen PE

Thu Dec 20, 20:00 - Thu Dec 20, 22:00

The Music Kitchen PE

ABOUT

Kaleidoskoop by die Music Kitchen PE

Datum: 20 Desember 2018

Tyd: 20:00

Kaartjies: R120 (Alle sitplekke sal geallokeer word.)

Kroeg en kombuis biskikbaar.


Meer oor Kaleidoskoop kliek HIER


Kaleidoskoop is ‘n musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer. Met kleurryke harmonieë en 'n verskeidenheid van akoestiese instrumente neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum vanmusiekvorme aan. Kaleidoskoop laat jou deur hul selfgeskrewe Afrikaanse musiek - asook Engelse “covers”-  anders na die kleurevandie lewe, liefdeen mensweeskyk...kom kyk saam met hulle deur die Kaleidoskoop!

In ‘n Kaleidoskoop-vertoning kan jy verwag om omring te word met ‘n magiese atmosfeer vol liggies en vlaggies. Terselfde tyd sal jou ore bederf word met die akoestiese klanke van kitaar,klavier, mandolien, ukuleles, trekklavier, perkussie, glockenspiel en ander instrumente asook die strelende harmoniee van hul stemme. 






DIRECTIONS

Kaleidoskoop by die Music Kitchen PE
The Music Kitchen PE
69 Mangold St, Newton Park, Port Elizabeth, 6055, South Africa
Get Directions