Jan Kriel Liggieboom

Sat Nov 23, 19:00 - Sat Nov 23, 21:30

Jan Krielskool, Kuilsrivier

ABOUT

Kom geniet Jan Kriel se Liggieboom saam met Pedro Kruger en Jan Kriel se kinders op Saterdag, 23 November 2019.

Die hekke maak 17h30 oop vir kosstalletjies en die program begin 19h00.

Die hoogtepunt van die aand is die aanskakel van die duisende liggies aan die Liggieboom.


Alle liggies aan die boom word geborg. Kliek hier indien jy 'n liggie wil borg vir R100.

Só gee jy ‘n Jan Kriel kind ‘n kans!  


Vir meer inligting kontak die Jan Kriel Instituut by 021 903 0434 of [email protected]

DIRECTIONS

Jan Kriel Liggieboom
Jan Krielskool, Kuilsrivier
Skool St, Kuils River, Cape Town, 7580
Get Directions