Early B live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
Wed Jul 30, 20:00 - Wed Jul 30, 21:10
Kapstadt Brauhaus Durbanville
ABOUT
Merk julle kalender!!! Woensdag, 14 Mei, gaan daar behoorlik partytjie gehou word by Kapstadt Brauhaus Durbanville.
Meester van liriese vloei en komiese punchlines, Early B het 'n gesogte naam geword by geleenthede en feeste regoor Suid-Afrika.
Sy samesmelting van hip-hop, dance beats en opwindende wysies in kombinasie met sy groot verhoogs teenwoordigheid en sy energieke lewendige optredes beloof vir 'n onvergeetlike aand uit.
Ons is bitter opgewonde om vir Early B vir die eerste keer te verwelkom op Kapstadt Brauhaus se verhoog!
Gratis Kapstadt Lager of Cider per persoon ingesluit in kaartjie prys.