Stad Op Die Berg Biltong jag kompetisie
Mon Mar 31, 12:00 - Thu Jul 31, 23:00
Lentegeur Wildlife
ABOUT
BILTONGJAG KOMPETISIE 2025! Ten bate van Stad Op Die Berg NPC van die NG Kerk gemeente, Louis Trichardt
4 x Jagters, 4 nagte op mooi wildsplaas in die bosveld (tussen Thabazimbi en Dwaalboom)
Lekker jagpakket (16 stuks wild) plus 4 slagskape en alle vleisverwerking ingesluit
Jagdatum: 21 -24 Augustus 2025
NLC reg nr: 00452/02
BEPALINGS EN VOORWAARDES - TERMS AND CONDITIONS
COMPETITION RULES
Bepalings en voorwaardes; Terms and Conditions
1. Die beoordelaars se besluit is finaal, en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
The judges’ decision is final, and no correspondence will be entered into.
2. Die prys, of enige deel daarvan, mag nie vir kontant verruil word nie.
The prize, or any part thereof, may not be exchanged for cash.
3. Die prys, of enige deel daarvan, is volgens die uitsluitlike goeddunke van die
organiseerders aan 'n ander individu oordraagbaar. Die Eland op die advertensie
se foto is nie die spesifieke dier wat deel is van die prys pakket en wat gejag kan
word nie. Die Elandkoei wat deel is van die pryspakket is 'n gewone of Kaapse Eland.
The prize, or any part thereof, is transferable to another individual at the sole
discretion of the organisers. The eland cow which appears on the ticket advertisement
is not the specific animal which will be hunted. The eland which will be hunted is a
common or Cape eland.
4. Daar sal van die pryswenner en sy/haar metgeselle verwag word om vrywaringsvorms
te teken by aankoms van die jagplaas (Lentegeur Safaris) voordat hulle mag begin jag.
The prize winner and his/her companions will be required to sign indemnity forms
upon arrival at the hunting destination (Lentegeur Safaris) prior to commence with
hunting.
5. Verwerking van alle vleis soos ingesluit in die pryspakket sal net by Makgoppa slaghuis
gedoen word en is onderworpe aan beperkings tov keuses van tipe verwerking soos deur die
organiseerders bepaal. Ander wild wat nie deel is van die prys maar wat volgens die eienaars
van die jagplaas (Lentegeur) beskikbaar is om gejag te word, mag addisioneel tot die diere vervat
in die prys pakket gejag word maar vir die persoonlike rekeninge van die jagters wat dit
geskiet het.
Processing of all meat as indicated in the price pakkage will only be processed at Makgoppa butchery
and will be subject to limitations with respect to types of processing as determined by the organizers.
Other game which is not part of the prize but which according to the owners of the hunting farm
(Lentegeur) is available to be hunted, may be hunted in addition to the animals included in the prize
package but for the personal accounts of the hunters who shoot them.
6. Alle reëls en voorwaardes vir jagters en besoekers aan die jagplaas Lentegeur moet
stiptelik nagekom word en pryswenners en hulle metgeselle aanvaar volle
verantwoordelikheid vir enige gevolge voortspruitend uit oortreding van toepaslike
reëls van Lentegeur Safaris.
All rules and conditions for hunters and visitors to the hunting farm Lentegeur must
be observed promptly and prize winners and their companions accept full
responsibility for any consequences resulting from violation of applicable rules of
Lentegeur Safaris.
7. Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar mag deelneem aan die kompetisie nie.
No persons under the age of 18 may participate in the competition.
8.Deur vir die kompetisie in te skryf, stem die wenner en sy/haar metgeselle in dat
hul naam/name bekend gemaak mag word en gepubliseer word, en gee verder
toestemming tot die publikasie van foto's, videomateriaal en inligting oor die jag
wat deur die organiseerders na eie goeddunke.
By entering the competition, the winner and his/her companions consent to having
their name/s published, and further consent to the publication of photographs,
video material and information on the hunt to be used by the organisers at their own
discretion.
9. Die kompetisie neem in Maart 2025 in aanvang en eindig op 31 Julie 2025 waarna ’n
trekking gedoen sal word om die wenner te bepaal. The competition will commence in
March 2025 and end on July 2025 upon which a lucky draw will take place to determine the winner.
GALLERY









LENTEGEUR JAG EN KAMPREËLS

LENTEGEUR JAG PRYSLYS 2025

MAKGOPPA SLAGHUIS VLEISVERWERKING

SOCIETY LOTTERY SCHEME REGISTERED WITH NATIONAL LOTTERIES COMMISSION (REG NO: 00452/02)

