No under 13s
VROLIKE VROU 2025
Sun Jun 1, 13:00 - Sun Jun 1, 16:00
Mosselbaai Stadsaal
ABOUT
Vrolik Vrou 2025 – Moet Dit Nie Misloop Nie!
Met trots aangebied deur Samantha Hair Salon
Datum: Sondag, 1 Junie 2025
Plek: Mosselbaai Stadsaal
Gaste: Gretha Wiid & Rachelle Fourie
Nooi al die vrolike vroue in jou lewe vir 'n dag vol inspirasie en vreugde!
Bespreek nou!
Ons sien uit om jou daar te sien!