Family friendly

Vrou versus Vrou met Elma Potgieter (Toneel @ Die Centurion Teater)

Sat Jun 15, 15:00 - Sat Jun 15, 16:00

Die Centurion Teater

ABOUT

'n Program van gedramatiseerde bekende gedigte, voorgedra deur Elma Potgieter, bekende en bekroonde aktrise.


Vrou versus Vrou van Wespark tot Kolmanskop; van Maria tot Medusa; Elisabeth Eybers en Corlia Fourie se karakters (gode, godinne en hulle draaksels en maaksels) kry lewe op die verhoog.


Vrou versus Vrou ... Is vir jou!

Man of Vrou ...

Solank jy van stories hou!

Stories - ware stories, liegstories...

Met 'n lag en 'n traan...

Gedramatiseer deur 'n bewonderaar

van die kragtigste, soepelste taal, Afrikaans.

DIRECTIONS

Vrou versus Vrou met Elma Potgieter (Toneel @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions