Family friendly

Alouise - Opi(NIE)

Fri May 24, 18:30 - Fri May 24, 20:30

Lavinia Schabort Kleinteater Witteberg Bethlehem

ABOUT

Kom geniet 'n aand saam met Alouise in die Kleinteater by Witterberg Hoërskool.


Opi(NIE) 


Jy is meer as die grimering wat jy dra. 

Jy is meer as die woord vrou of ma 

Jy is meer as die prentjie wat mense skep

Jy is meer as jou Instagram likes of jou bankbalans 

Jy is, wie jy is 

Jy is braaf, jy is sterk, jy is jy. 


Jy is meer as iemand se opinie. 


Kom reis saam Alouise & breek die mure af wat die wêreld gebou het oor wie jy is. 


Ons dare jou om 'n aand uit te geniet - sonder ander se opinie.



DIRECTIONS

Alouise - Opi(NIE)
Lavinia Schabort Kleinteater Witteberg Bethlehem
Plein St & Kestell St, Bethlehem, 9701
Get Directions