Family friendly

Karen Zoid met Henry Steel

Fri Jun 21, 19:00 - Fri Jun 21, 20:30

The Showroom Theatre

ABOUT

Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand van musiek en samesyn saam met die koningin van rock haarself, Karen Zoid.

Aan haar sy en op die verhoog vir beide vertonings, is die legendariese man agter die kitaar - Henry Steel.

Zoid-vertonings is 'n beroemd vir stories en staaltjies, al jou gunsteling liedjies, en genoeg energie die dak te lig.

Dit is nie elke dag dat sy in Prins Albert kom draai nie, so spring om jou kaartjies te kry!

DIRECTIONS

Karen Zoid met Henry Steel
The Showroom Theatre
43 Church St, Prince Albert, 6930
Get Directions