No under 18s

GERAAS IN DIE KAAP met Karel Bester & Die Kraaines Band, Willim Welsyn, The Karriers - LIVE at Aandklas Stellenbosch

Sat May 11, 18:00 - Sat May 11, 23:00

Aandklas Stellenbosch

ABOUT

Kom ons maak bietjie GERAAS IN DIE KAAP op 11 Mei! Rof en onbeskof is aan die orde van die dag. Karel Bester & Die Kraaines Band, Willim Welsyn, en The Karriers sal hul magiese mengsel van musiek, rock, gees en die mooiste geraas na die Aandklas verhoog bring.


Te danke aan AFRIKALT Records en Aandklas Stellenbosch.


Tickets:

Online - R50

Door - R80


Lineup:

20h30 - The Karriers

21h30 - Willim Welsyn

22h30 - Karel Bester & Die Kraaines Band


Important information:

Right of admission reserved.

No under 18s.

For any queries, feel free to contact us via WhatsApp: 069 754 4046.

DIRECTIONS

GERAAS IN DIE KAAP met Karel Bester & Die Kraaines Band, Willim Welsyn, The Karriers - LIVE at Aandklas Stellenbosch
Aandklas Stellenbosch
43 Bird St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions