No under 18s

Sowaar Bar Presents Jack Parow, Die Stories Agter Die Songs.

Fri May 3, 17:00 - Fri May 3, 22:00

Sowaar Bar

ABOUT

Kom sien Jack Parow soos jy nog nooit het nie. Ons bied met graagte ann, Jack Parow: Die Stories Agter Die Songs.

N' intieme aand saam die Boepens Vark waar hy al die mal stories agter sy grootste hits gaan deel.

Kaartjies is baie min so maak seker jy kry joune gou! (R200) VIP tafels is ook beskikbaar (R2000 vir n' tafel vir 4)

Vir enige navrae, WhatsApp 065 810 1874

DIRECTIONS

Sowaar Bar Presents Jack Parow, Die Stories Agter Die Songs.
Sowaar Bar
Shop 1 Atterbury Boulevard, Atterbury Rd, Faerie Glen, Pretoria, 0043
Get Directions