Family friendly

NG Tygerpoort Orreluitvoering - Rooi4Orrelduo

Sun May 5, 15:00 - Sun May 5, 16:30

NG Tygerpoort Kerkgebou

ABOUT

Ons gemeente se pyporrel is net so oud soos die kerkgebou en het nou vir die eerste keer werklik groot en noodsaaklike onderhoudswerk wat gedoen moet word. Indien die pyporrel jou na aan die hart lê, sal ons dit baie waardeer as jy jou weg oopsien om enige donasies vir die herstelwerk te maak.


As deel van die fondsinsamelings proses, gaan hier ‘n orreluitvoering in die kerk plaasvind, deur die baie bekende Rooi4Orrelduo, wat bestaan uit Isabelle van Rensburg en Andrea Kayser-Mitas. 

 

Datum en Tyd: Sondag 5 Mei 2024 om 15:00 in die kerkgebou.


Dit beloof om baie besonders te wees.

Vir navrae: Riana [email protected]

DIRECTIONS

NG Tygerpoort Orreluitvoering - Rooi4Orrelduo
NG Tygerpoort Kerkgebou
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions