FREE OPTIONS
Family friendly

Steve Hofmeyr @ Nelson's Creek

Fri Oct 25, 18:00 - Fri Oct 25, 23:00

Nelson Wine Estate

ABOUT

Kom geniet 'n wonderlike buitelug aand in die Boland by die Nelson Wynlandgoed saam met Steve Hofmeyr. Bring kampstoele en piekniekkomberse en span uit onder die bome met 'n glas wyn terwyl die trefferklanke van Steve se musiek jou bekoor.


Bobaas kosstalletjies en 'n uitsoek wynlys sal jou help om in die regte stemming te kom vir 'n onvergeetlike aand.

DIRECTIONS

Steve Hofmeyr @ Nelson's Creek
Nelson Wine Estate
R44, Windmeul, Western Cape, Paarl, 7630
Get Directions