FREE OPTIONS

Paassondag Oppiekoppie

Sun Mar 31, 06:00 - Sun Mar 31, 09:00

Faerie Glen Natuurreservaat

ABOUT

Kom vier die Opstanding van Jesus saam met jou gesin by die Faerie Glen Natuurreservaat. Ons kry mekaar 06:00 by die hek en stap van daar af op om die sonsopkoms saam te geniet en te luister na 'n boodskap van een van die Oosterlig Leraars.


Waar: Faerie Glen Natuurreservaat

Wanneer: 31 Maart om 06:00

Hoeveel kos dit:


  • Volwassene - R30
  • Kind tussen 6 en 17 - R20
  • Pensionaris bo 60 jaar - R20
  • Kinders onder 6 - Gratis


Wat moet ek saambring:


  • Gemaklike stapskoene
  • Koffie / Tee & Beskuit
  • Water
  • Piekniekkombers om op te sit


Kontak die kerkkantoor vir enige navrae

DIRECTIONS

Paassondag Oppiekoppie
Faerie Glen Natuurreservaat
January Masilela Dr, Faerie Glen, Pretoria, 0040
Get Directions