Family friendly

Christof Berg - Verhale van 'n Nomade

Fri Jun 7, 18:30 - Fri Jun 7, 20:15

John Rupert Theatre Graaff-Reinet

ABOUT

In hierdie 80min vertoning, neem pianis-sanger en storieverteller Christof Berg, die gehoor deur n mistieke soutplaas in die Vrystaat na die Boheemse kunstenaars-gemeenskap in die Kaap. Musiek lei hom na vele eksotiese lande. Vasbeslote om die onbereikbare te vind. Die vertoning is n kombinasie van oorspronklike musiek en ook bekende treffers uit die pen van kunstenaars soos Amanda Strydom, Koos Kombuis en Billy.

DIRECTIONS

Christof Berg - Verhale van 'n Nomade
John Rupert Theatre Graaff-Reinet
23 Parsonage St, Graaff-Reinet, 6280, South Africa
Get Directions