Stad Op Die Berg Biltong jag kompetisie
Thu Feb 15, 12:00 - Fri Jun 14, 12:00
Lentegeur Safaris
ABOUT
BILTONGJAG KOMPETISIE 2024 Ten bate van Stad Op Die Berg NPC van die NG Kerk gemeente, Louis Trichardt
3 x Jagters, 3 nagte op mooi wildsplaas in die bosveld (tussen Thabazimbi en Dwaalboom)
Lekker jagpakket (9 stuks wild) plus 3 slagskape en alle vleisverwerking ingesluit
Tydens skool wintervakansie 2024
?NLC reg nr: 00452/01
BEPALINGS EN VOORWAARDES; TERMS AND CONDITIONS
Bepalings en voorwaardes; Terms and Conditions
1. Die beoordelaars se besluit is finaal, en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
The judges’ decision is final, and no correspondence will be entered into.
2. Die prys, of enige deel daarvan, mag nie vir kontant verruil word nie.
The prize, or any part thereof, may not be exchanged for cash.
3. Die prys, of enige deel daarvan, is volgens die uitsluitlike goeddunke van die
organiseerders aan 'n ander individu oordraagbaar.
The prize, or any part thereof, is transferable to another individual at the sole
discretion of the organisers.
4. Daar sal van die pryswenner en sy/haar metgeselle verwag word om vrywaringsvorms
te teken by aankoms van die jagplaas (Lentegeur Safaris) voordat hulle mag begin jag.
The prize winner and his/her companions will be required to sign indemnity forms
upon arrival at the hunting destination (Lentegeur Safaris) prior to commence with
hunting.
5. Ander wild wat nie deel is van die prys maar wat volgens die eienaars van die jagplaas
(Lentegeur) beskikbaar is om gejag te word, mag addisioneel tot die diere vervat in die
prys pakket gejag word maar vir die persoonlike rekeninge van die jagters wat dit
geskiet het.
Other game which is not part of the prize but which according to the owners of the
hunting farm (Lentegeur) is available to be hunted, may be hunted in addition to
the animals included in the prize package but for the personal accounts of the hunters
who shoot them.
6. Alle reëls en voorwaardes vir jagters en besoekers aan die jagplaas Lentegeur moet
stiptelik nagekom word en pryswenners en hulle metgeselle aanvaar volle
verantwoordelikheid vir enige gevolge voortspruitend uit oortreding van toepaslike
reëls van Lentegeur Safaris.
All rules and conditions for hunters and visitors to the hunting farm Lentegeur must
be observed promptly and prize winners and their companions accept full
responsibility for any consequences resulting from violation of applicable rules of
Lentegeur Safaris.
7. Geen ouderdomsbeperkinge aan deelnemers van die kompetisie nie, jagters moet
egter hou by bepalings en reëls van Lentegeur Safaris rakende voorwaardes van
persone wat mag jag.
No age restrictions for participants of the competition, hunters must, however,
adhere to terms and rules of Lentegeur Safaris regarding conditions of persons
who may hunt.
8. Indien die aantal kaartjies verkoop nie die gestelde teiken teen die sluitingsdatum
bereik nie, kan die kompetisie se sluitingsdatum asook die jagdatum uitgestel word
of die kompetisie kan gekanselleer word en kaartjie kopers vergoed word deur
hulle kaartjie geld terug te betaal.
If the number of tickets sold does not reach the set target by the closing date, the
competition's closing date as well as the hunting date can be postponed or the
competition can be cancelled and ticket buyers compensated by refunding their
ticket money.
9.Deur vir die kompetisie in te skryf, stem die wenner en sy/haar metgeselle in dat
hul naam/name bekend gemaak mag word en gepubliseer word, en gee verder
toestemming tot die publikasie van foto's, videomateriaal en inligting oor die jag
wat deur die organiseerders na eie goeddunke.
By entering the competition, the winner and his/her companions consent to having
their name/s published, and further consent to the publication of photographs,
video material and information on the hunt to be used by the organisers at their own
discretion.
10. Die organiseerders mag die datum van die jagtog na eie goeddunke verander.
The organisers may change the date of the hunt at their own discretion.