Family friendly

La Rochelle Gasteplaas

Sat Apr 6, 16:30 - Sat Apr 6, 20:30

La Rochelle Farm

ABOUT

Hier het ek groot geword,

hier het ek in die veld ingehardloop en byna elke skemer na die Lig op die Horison gestaar.

Hier het my lewe saam met my broers en my ouers begin, en ook my musiek.


6 April nooi ek julle almal uit om hier saam met my te kom deel in die besonderse plek.


-30 km Suid van Johannesburg

-ons kuier van 16:30 af onder die bome

-Bepreek jou La Rochelle Gourmet Burger, Sourdough Pannekoek en Cinnabuns op Quicket!

-Hier sal lekker koffie te koop wees

-Show begin 18:00

-Bring jou eie drinkgoed, piekniekkombers/stoel

-Kaartjies is op 'n "betaal wat jy wil" basis tussen R150 en R250





DIRECTIONS

La Rochelle Gasteplaas
La Rochelle Farm
Portion31, Elizabeth Rd, Drumblade AH, Kliprivier, 1871
Get Directions