FREE OPTIONS
Family friendly

Vryheidsfees

Sat Apr 27, 12:00 - Sat Apr 27, 23:00

Silverstar Casino

ABOUT

Vryheidsfees 2024


Kom geniet 'n onvergeetlike dag saam met Riaan Benade, Droomsindroom, Barto Swiegers, Dodo Nyoka, Taye Brink, Brandon Eloff en Vincent Gordon by Vryheidsfees 2024.

Silverstar Casino gaan skud soos nog nooit tevore!


Datum: Sat 27 April 2024

Ligging: Silverstar Casino Outdoor Events Area.

  • Kaartjies:
  • Beskikbaar by Quicket.
  • Gesinsvriendelik en veilige omgewing
  • Limited Tickets Available


  • Verseker jou eie sitplek met kampstoele!
  • Ons event is cashless

Geen bo 18 kaartjie sal uitgeruik word aan enige iemand as 'n geldige ID nie gewys word bydie hek nie. Feesgangers jonger as 18 sal 'n "under 18" ticket ontvang.


Tickets are non-refundable.

DIRECTIONS

Vryheidsfees
Silverstar Casino
R28, Muldersdrift, 1768
Get Directions