FREE OPTIONS

"Droombos-ster" Talent-show

Wed Dec 27, 19:00 - Wed Dec 27, 21:00

Droombos Garden Route

ABOUT

Kom beleef ons "Droombos-ster" Talent-show as deel van die Skemer-konsertreeks by Droombos aan die Tuinroete.


Kaartjies is GRATIS maar jy moet steeds 'n gratis kaartjie bespreek vir jou toegang. Kinders onder 12 is ook gratis, maar moet steeds 'n gratis kaartjie bespreek vir hulle toegang en hulle moet deur 'n volwasse-kaartiie-houer vergesel word.


Hoewel beperkte aantal stoele beskikbaar is, is jy welkom jou eie stoele en/of komberse saam te bring om in ons boomtuin, in die skemer op die gras, die vertoning te geniet en saam te kuier.


Spitbraai-etes, boerworsrolletjies, koeldranke, water, koffie, tee en soetgoed sal te koop wees. Ongelukkig mag jy nie jou eie eetgoed na die vertoning bring nie. Jy mag wel wyn saambring met 'n kurkfooi van R30.



Vir meer inligting: +27 82 333 6479

DIRECTIONS

"Droombos-ster" Talent-show
Droombos Garden Route
Cnr of R102 and Sorgfontein Road, Tergniet, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier