Family friendly

DAMESNAWEEK 3 - 4 NOV

Fri Nov 3, 17:30 - Sat Nov 4, 14:30

Le Bac

ABOUT

Ons wil elke dame uitnooi vir 'n spesiale naweek, 3&4 November, vanaf Vrydagmiddag tot Saterdagmiddag, by Le Bac Estate, net buite die dorp. Claire Muetheno van Red Harbour Church gaan ons kom bedien tydens ons tyd saam.


Die naweek gaan gevul wees met geestelike versterking, heerlike kos en kuier. Dis 'n wonderlike geleentheid om vriendinne ook te nooi. 


Jy kan kies om in te ry of oornag te bly.


Moedig asb julle tienerdogters (13-18jr) aan om ook te kom. 


Indien jy die naweek graag wil bywoon, maar kan nie die koste bybring nie, kontak die nommer (064 387 6863) met jou besonderhede en waarvoor jy wil registreer. 


Let wel: Daar is beperkte aantal verblyf. Bespreek so spoedig as moontlik indien jy wil oorslaap.

DIRECTIONS

DAMESNAWEEK 3 - 4 NOV
Le Bac
45 Malmesbury Rd, Paarl, 7646
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier