Godly Revolution Road Show@ Durbanville Hoërskool 12Oktober
Thu Oct 12, 18:00 - Thu Oct 12, 20:00
Hoërskool Durbanville
ABOUT
Onvergeetlike Praise & Worship belewenis.
Kom sing en dans saam met DJ Maeztro, Bernard en One Crown.
Inspirerende getuienisse en kragtige Woord bediening.
Gaan Groot vir Jesus. Sien jou daar!
Neem kennis dat daar ongeveer 'n 10% diensfooi deur Quicket gehef word met die aankoop van elke kaartjie.
DIRECTIONS
Godly Revolution Road Show@ Durbanville Hoërskool 12Oktober
Hoërskool Durbanville
Langenhoven St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions