DIE BUITE-EGTELIKE OUPA 12 Oktober 2023

Thu Oct 12, 19:30 - Thu Oct 12, 21:30

LITTLE THEATRE

ABOUT

DIE BUITE-EGTELIKE OUPA MET AKTEUR ALBERT MARITZ IN DIE ROLVERDELING.


Die aand voor sy vertrek na Londen, kuier Dr Jeff Johnson heeltemal te lekker. Hy word uitgegooi by die eetplek en 'n dame kom tot sy redding.

Of was dit dalk eerder sy val?


Kom kyk hierdie skreeusnaakse komedie en vind self uit.

DIRECTIONS

DIE BUITE-EGTELIKE OUPA 12 Oktober 2023
LITTLE THEATRE
Athol Fugard Terrace, Port Elizabeth Central, Gqeberha, 6006
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier