Family friendly

Elzanté - Twee Klaviere! (Live @ Die Centurion Teater) #TweeIsBeterAsEen

Sat Oct 7, 19:00 - Sat Oct 7, 20:30

Die Centurion Teater

ABOUT

Na 'n 8 jaar stilte, is Elzanté terug met 'n vertoning wat skrik vir niks! Nie op een nie, maar op TWEE klaviere!


Met al jou gunsteling, populêre liedjies en wysies, sorg hulle vir 'n tweeklavier-uitbarsting soos nog nooit tevore, met 'n splinternuwe program genaamd #TweeIsBeterAsEen.


Met musiek van Ruhan du Toit tot Adele, van Nádine tot Celine Dion, van Lady Gaga tot Rina Hugo.


Kom geniet 'n aand uit met al die musiek wat jy graag wil hoor - op twee klaviere! En, jy gaan jou stoel moet vashou...


Klavierborg: WS Pianos

Mediaborg: Lekker FM


DIRECTIONS

Elzanté - Twee Klaviere! (Live @ Die Centurion Teater) #TweeIsBeterAsEen
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier