Daar is 20 minuut tydslimiet aan die kaartjiekoop-proses en alle betalings moet binne 24 uur gemaak word.
Family friendly

RUT - Produksie

Tue Oct 24, 19:00 - Fri Oct 27, 21:30

Doxa Deo Brooklyn

ABOUT

Doxa Deo Brooklyn bied aan RUT, 'n liefdes, verlossingsverhaal waar jy saam deur al die kinkels in die kabel van 'n moderne roman, begelei word. Deur musiek, humor en 'n paar verrassings, neem ons meer as 40 akteurs en dansers jou... Van Moab na Betlehem van Graan na Genade.

DIRECTIONS

RUT - Produksie
Doxa Deo Brooklyn
112 Anderson St, Brooklyn, Pretoria, 0011
Get Directions

protected by
Queue-Fair
Free Tier