ORKESTOERFONDS - DONASIES
About
Die Affie-orkeste neem in Oktober aan die Vierde Nasionale Orkesfees vir Skole in George deel. Hierdie donasie-platvorm dien as 'n fondsinsameling met die doel om die finansiële las vir orkeslede te verlig.
Additional information
Refund policy | No refunds |