No under 13s
AMANDA STRYDOM: AMBER / OMBRÉ
Tue Oct 10, 21:00 - Thu Oct 12, 12:10
Drostdy-teater
ABOUT
Amber verwys na ’n oranjebruin edelsteen óf beteken “vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig”. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Strydom, Mouton en Rall weef in hierdie kabaret as ’t ware ’n klank-en-woordkleed deur musiek, stories en poësie in te span, met daarby ingemeng skakerings van donker en lig van verdriet en venyn tot vrolik en verspot. Met musiek van Johannes Kerkorrel, Melissa Etheridge, Ariel Ramirez, Jacques Brel en Ramses Shaffy.
STARRING
Amanda Strydom, Coenraad Rall & Susan Mouton
DIRECTIONS
AMANDA STRYDOM: AMBER / OMBRÉ
Drostdy-teater
48 Alexander St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions