Stefan Jansen - Nederland Toer 2023
About
Lekker julle!
Ek is in Nederland, op toer, in Afrikaans!
Dis ‘n massiewe avontuur en leerskool, en die meeste van alles, ‘n ongelooflike geleentheid om Afrikaanse kultuur te verken en verbreed! Ek kom terug met stories en nuwe musiek!
As jy wil, los iets hier.
Sien julle terug in SA!
Stefan xx
Additional information
Refund policy | No refunds |