Family friendly

Vellie's Bied aan Juan Boucher

Fri Jun 23, 20:00 - Fri Jun 23, 22:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Vellie's Bied aan JUAN BOUCHER!


Ons almal weet hierdie gaan weer een uit die boeke wees!!


Kaartjies is reeds aanlyn beskikbaar teen R100 of R150 by die ingang!

Kinders is welkom teen R50 n kaartjie aanlyn.


Kom geniet die aand saam met ons!


Neem kennis geen tafelbesprekings word toe gelaat met live shows nie so maak seker jy kom vroeg (first come first serve basis)

DIRECTIONS

Vellie's Bied aan Juan Boucher
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions