Family friendly

Vellie's bied aan Loufi

Sat Jun 3, 18:00 - Sat Jun 3, 20:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Junie skop ons af met een van die lekkers vibes!


LOUFI kom vermaak ons die 3de Junie vanaf 18H00. Neem kennis dat Loufi eers vanaf 19h00 sal optree. Ons raai almal aan of vroeg te kom, die een gaan besig wees.


Kaartjie aanlyn beskikbaar teen R100 of R150 by die ingang.


Die is verseker n show wat jy nie wil mis nie!!


Sien julle dan!!


(Neem asb kennis dat ons geen tafel besprekings vat nie - ons werk op n "first come first serve" basis.)

Daar sal wel sit plek wees vir tot en met 600 en die res sal dan staande kaartjies wees.

DIRECTIONS

Vellie's bied aan Loufi
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions