No under 18s

MILLENNIUM BAND

Fri Jun 2, 18:30 - Fri Jun 2, 23:00

Blohmhuis Teater

ABOUT

Millennium is gestig in 2019 deur die Baard broers, Christiaan, Hendre en & Morne. Die broers is oorspronklik van Somerset Wes. Tydends die inperking van die pandemie het die boeties hard gewerk aan hulle eie musiek en klanke, hulle eerste album "Ewigheid" is vrygestel in Augustus 2021. Met reuse sukses het Millennium musiek videos lat opneem van "Ewigheid", "Maak my Heel", "Witduif", "Wat dink die Mense" en "Hoer in Beton" (ft Koos Kombuis) wat tans op die kassie en You Tube vertoon.

Tans is hulle besig met hulle volgende enkelsnit "Judy" en sal binnekort vrygestel word. Hulle musiek is op alle platforms beskikbaar en hulle optredes kan op sosiale media gevolg word.

Hulle visie is om eie aan hulle moedertaal, weer Afrikaanse Rock terug te bring in die plaaslike musiekbedryf.


Kom geniet die aand met Millennium se Afrikaanse Rock saam met ons by Blohmhuis Teater.


Deure open 18h30

Vertoning begin 20h00


Kontantkroeg, heerlike Illy koffie en varsgebakte koek te koop beskikbaar.

Platter Canapes en glas wyn vooruit bestelbaar op Quicket of by die Teater (0718722713)

DIRECTIONS

MILLENNIUM BAND
Blohmhuis Teater
36 Michau St, Van Ryneveld, Cape Town, 7139
Get Directions